Use APKPure App
Get GOBE Graad 7 Afrikaans old version APK for Android
Le programme prépare les élèves de 7e année pour l'évaluation annuelle en Afrikaans
Die program berei graad 7 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.
Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.
Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.
Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.
Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.
Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym
35 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:
voorsetsels
selfstandige naamwoorde
bywoorde
byvoeglike naamwoorde
werkwoorde
dier geluide en dier kinders
verlede. hede, toekomstige tyd
woorde wat dieselfde klink
sinonieme en antonieme
meervoude
trappe van vergelyking
manlike en vroulike name
verkleining
vraagsinne en bevelsinne
afrkortings
ontkenning
direkte en indirekte rede
onderwerp, voorwerp en gesegde
lydende en bedrywende vorm
voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme
soorname, eiename en versamelname
vergelykings
bywoorde van tyd,plek en wyse
byvoeglike naamwoorde van vorm, kleur en stof
bywoordelike bysinne van tyd,plek en wyse
infinitiewe
Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.
Nécessite Android
4.0
Catégories
Signaler
Last updated on Jun 23, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
GOBE Graad 7 Afrikaans
1.0 by GO & BE Programming
Jun 23, 2017
$1.99