My Kamp Toep icône

1.2 by ToepWinkel


Jan 9, 2018

À propos de My Kamp Toep

Die 1ste Afrikaanse TOEP vir kampeerders

Mense die Toep is om alle kampers te help, ons almal het al DAAI kamp gehad, waar (op web-site net maanskyn en rose is) regtig nie die ware Jakob is nie. Hier is die 1ste kamp Toep en in Afrikaans, waar mense hulle kamp ervaring kan evalueer onafhanklik. Hier kan jy as gebruiker vir almal se hoe JOU ervaring was, waar jy gekamp het, of dit nou sal wees met tent of karavaan. Jou insae oor, jou staanplek, skadu op staanplek, ablusie, netheid, ens. Dan ook toegang na oord, moet jy ‘n 4x4 he of sal jou gewone karavaan oor pad kom sonder om alles uit te skud. Aktiwiteite, hoe is dit daar. Het jy krag of moet jy die ou gaslamp saamvat en gaan jou aircon werk of wie waai wie koud met ʼn handdoek. Onthou jy vertel iemand wat nie die plek ken nie, hoe jou ervaring was en sodoende met hoe meer kampers, help jy mede-kampers om ook lekker te kamp, of dat Oorde hulle standaarde verbeter sodat almal LEKKER kan kamp. O.ja daar is n paklys ook sommer ingesluit, GRATIS, sodat wanneer jy gaan kamp, jy niks vergeet nie!!!

Die Kamp Paklys TOEP het ʼn begin paklys met die nodigste toerusting in. Ek het probeer om so ver moontlik om die begin lys so opgestel dat alles gedek word, maar met al die nuwe en gemaklike kamp toerusting daarbuite is dit net onmoontlik en dis hoekom die TOEP geskryf is sodat die kampeerder self sy toerusting lys kan opstel. Die opstel van die lyste is belangrik, so asb. maak seker elke lys is opgestel. In die “Opstel” menu is daar ʼn “Voeg item by lys” teks boks en knoppie, hier kan jy jou eie toerusting by jou lys toevoeg en ook as jy op ʼn item druk sal die TOEP hom van jou lys verwyder. By “Jou kamplys” menu kan jy soos jy pak die items verwyder deur op die item te druk, so sal net die items wat nie gepak is nie oorbly. Die “Herstel jou kamplys” menu stel jou in staat om jou lys te herstel na jou kamp vir die volgende een.

Chargement de la traduction...

Informations Application supplémentaires

Dernière version

Demande My Kamp Toep mise à jour 1.2

Nécessite Android

2.1 and up

Voir plus

Quoi de neuf dans la dernière version 1.2

Last updated on Jan 9, 2018

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

Voir plus

My Kamp Toep Captures d'écran

Articles populaires dans les dernières 24 heures

Charegement du commentaire...
Recherche en cours...
Abonnez-vous à APKPure
Soyez le premier à avoir accès à la sortie précoce, aux nouvelles et aux guides des meilleurs jeux et applications Android.
Non merci
S'inscrire
Abonné avec succès!
Vous êtes maintenant souscrit à APKPure.
Abonnez-vous à APKPure
Soyez le premier à avoir accès à la sortie précoce, aux nouvelles et aux guides des meilleurs jeux et applications Android.
Non merci
S'inscrire
Succès!
Vous êtes maintenant souscrit à notre newsletter.