Use APKPure App
Get Pretoria FM old version APK for Android
Pretoria FM est ‘n gemeenskapsgebaseerde radiostasie gevestig à Pretoria
Pretoria FM is ‘n gemeenskapsgebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor Musiek, nuus, vermaak en aktualiteit. Ons saai 24 uur per dag uit op 104.2 FM.
Die doel met Pretoria FM se Facebook-blad is om lesers op hoogte te bring van die jongste nuus, in Afrikaans. Ons poog daarin om ‘n platform te skep vir gesonde gesprek-en debatvoering. Die blad word deeglik dopgehou en enige kommentaar, wat krutaal bevat en neerhalend, rassisties, haatdraend of lasterlik van aard is sal onmiddellik uitgevee word.
Telechargé par
John Wong
Nécessite Android
Android 4.1+
Catégories
Signaler
Last updated on Jun 2, 2021
Pretoria FM is ‘n gemeenskapsgebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika
Pretoria FM
1.0 by Digital Innovations Africa
Jun 2, 2021