Use APKPure App
Get Radio Laeveld old version APK for Android
Station de radio basée à Nelspruit, Afrique du Sud
Radio Laeveld het op 1 Maart 2003 vir die eerste keer ‘n vier jaar Gemeenskap Radio Uitsaailisensie ontvang om in die Laeveld op 100.5FM (die voormalige frekwensie van Radio Pretoria, nou Pretoria FM uit te saai). Die eerste uitsendings het op Op 31 Mei 2003 commence.
Deur die jare het Radio Laeveld verskeie nuwe baadjies aangetrek en staan vandag as 100.5FM Radio Laeveld bekend. «N Verskeidenheid van program dek alle belangstellings van ons luisteraars in die Laeveld en is daagliks interaktief betrokke in die gemeenskap.
Ons uitsaaigebied dek Nelspruit, Witrivier, Graskop, Sabie Lydenburg, Malelaan, Baberton en omliggende dorpe soos Kaapsehoop, Kaapmuiden, Hectorspruit, Komatipoort, Skukuza, Hazyview en meer in.
Die teiken ouderdomsgroep est 35-55 (LSM 6-10) en sluit boere, kantoorwerkers, reisigers, verteenwoordigers, Klein- en -Medium besigheid eienaars en bestuurders, onderwysers, dokters, sport en buiteluglewe entoesiaste onder andere in.
Le programme Ons fokus op familie waardes a rencontré spesifieke fokus op gemeenskapsake.
Alhoewel ons hoofsaaklik in Afrikaans uitsaai verwelkom ons graag Engelse onderhoude en program inhoud.
Visie:
Ons visie est om die mees gerespekteerde en dinamiese gemeenskapsradiostasie en Suid Afrika te word.
Missie:
Ons missie is om die Christelike afrikaansprekende gemeenskap in ons kontrei met passie te vermaak, in te lig en te dien.
Ons waardes:
Ingelig, Innoverend, Inspirerend, Opreg, Entoesiasties.
Telechargé par
Žaw Wîn Ñaiñg
Nécessite Android
Android 5.0+
Catégories
Signaler
Last updated on May 17, 2023
Updated Privacy Policy
Radio Laeveld
1.2 by DSNet - Digital Solutions Network
May 17, 2023